Leonard Rossiter

Leonard Rossiter
Geboorte (1926-10-21)21 Oktober 1926
Sterfte 5 Oktober 1984 (op 57)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1954–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leonard Rossiter (21 Oktober 1926 – 5 Oktober 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver! (1968) en 2001: A Space Odyssey (1968), en in die televisiereekse Rising Damp (1974) en The Fall and Rise of Reginald Perrin (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy